Home » Ontdek God in die stories van mense by Benescke Janse Van Rensburg
Ontdek God in die stories van mense Benescke Janse Van Rensburg

Ontdek God in die stories van mense

Benescke Janse Van Rensburg

Published June 20th 2014
ISBN :
Kindle Edition
381 pages
Enter the sum

 About the Book 

Hierdie is ’n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer.As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg oor die jare talle onderhoude gevoer met mense wie seMoreHierdie is ’n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer.As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg oor die jare talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het.In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree.Die toeganklike A-tot-Z-formaat maak dit ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe.Ontdek God in die stories van mense laat ’n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou ’n mens se geloof vir moeilike tye en help ’n mens om vas te staan in die storms van die lewe.